Sprinkel ook Bruin uiesop-poeier bo-op die t-been. Maak die foelie heeltemal toe, en sit die pakkie op middelste rak in die koue oond. Skakel nou die hitte aan op 180° C. Los vir 30 min. Haal uit, loer en los bo-kant oop en sit rooster aan en rooster tot bruin, wees vinnig, en maak seker die vleis word nie droog nie.
T- B0NE STEAK MET UIENSOEPPOEDER is een recept van Smulweb.nl