Stowe botterpampoen in hoenderaftreksel tot gaar. Smelt botter in ′n pan en braai die ui & sampioen daarin to sag. Voeg meel & kerriepoeier by die ui-mengsel & roer oor lae hitte vir ongeveer 4 minute. Voeg die ui-mengsel by die botterpampoen & bring sagkens tot kook. Puree as jy ′n gladde sop wil he. Voeg sout, swartpeper & bruinsuiker by. Roer die joghurt en brandwyn by, maar moenie laat kook nie. Bedien warm (Genoeg vir 4 - 6)
Kerrie Boterpompoensoep is een recept van Smulweb.nl