Geroosterde Knoflook En Tijm Risotto

30-60 min -
Voorgerecht
0 sterren op basis van 0 stem(men)

Ingrediënten

Bereiding

Rooster die knoffelknoppe teen 230?C vir 20 minute. Verhit die aftreksel. In ′n aparte pan verhit jy die olyfolie en braai die uie, knoffelhuisies en seldery oor matige hitte vir 4 minute. Voeg die rys by en draai die hitte op hoog en roer. Wanneer die rys half-deurskynend raak voeg jy die wyn by. Bly roer! Wanneer die wyn deur die rys opgeneem is voeg jy die aftreksel lepel vir lepel by. Voeg sout by. Druk die geroosterde knoffel uit in risotto. Voeg nou die tiemie en swartpeper by. Draai die hitte af. Wanneer al die aftreksel bygevoeg en opgeneem is kan jy die rys van die hitte afhaal. Voeg die botter en Parmesan by en laat dit net so sit vir ten minste 5 minute. Verbruin die amandels en broodkrummels apart in ′n pan met ′n bietjie olyfolie. Strooi oor die risotto wanneer jy opdis.

Geroosterde Knoflook En Tijm Risotto is een recept van Smulweb.nl

Dit vind je misschien ook lekker

Risottorijst met zeekraal en tijgerganalen
45 min Hoofdgerecht
Bekijk recept
Risotto met tuinerwten uit Veneto
30 min Voorgerecht
Bekijk recept
Risotto met raapstelen en rucola
25 min Hoofdgerecht
Bekijk recept
Risotto primavera
35 min Bijgerecht
Bekijk recept

BBQ speklappen met geroosterde zoete aardappel
45 min- Hoofdgerecht
Bekijk recept
Geroosterde Italiaanse worstjes en groenten
10 min Hoofdgerecht
Bekijk recept
Sandwich ham met geroosterde tomaat
20 min
Bekijk recept
Spaghetti met geroosterde tomaten
15 min Hoofdgerecht
Bekijk recept