Zoek
MALVALEKKERS 2
30-60 min -
Smulweb.nl
Voorgerecht
0
sterren op basis van
0
stem(men)
Ingrediënten
2 e gelatien - 1/4 kop koue water - 3/4 kop kookwater - 2 kop suiker - 2 e gouestroop (golden syrup) - 2 eierwitte styf geklop - 1 t vannieljegeursel - versierkrsuiker Bereidingswijze 1. Week gelatiene in die koue water. 2. Roer die suiker
die stroop en die kookwater in &prime
n kastrol tot die suiker alles opgelos is. 3. Kook sonder om te roer tot die mengsel &prime
n sagte bal vorm as dit in koue water getoets word. 4. Verwyder dit van die vuur en los gelatiene daarin op. Klop die mengsel totdat dit wit is. 5. Voeg die styfgeklopte eierwit daarby en klop saam totdat dit dik en draderig is. 6. Gooi vanieljegeursel by en meng goed. 7. Gooi dit in &prime
n vlak pan van ongeveer 22 cm. vierkant wat met botter gesmeer is en met versiersuiker bestrooi is. 8. Sif nou versiersuiker bo-oor. 9. Laat dit styf word. 10. Sny dit nou in blokkies en rol dit in versiersuiker. Serveertips VARIASIES:
1. Kleur die lekkers met enige ligte kleursel. Dit moet egter baie delikaat gekleur wees.
2. Voeg fyngekapte neute
dadels
rosyne of verglansde kersies saam met die vanieljegeursel by.
3. Rol dit in klapper(kokos) of gebrande klapper in plaas van versiersu
Bereiding
1
Week gelatiene in die koue water.
2
Roer die suiker, die stroop en die kookwater in ′n kastrol tot die suiker alles opgelos is.
3
Kook sonder om te roer tot die mengsel ′n sagte bal vorm as dit in koue water getoets word.
4
Verwyder dit van die vuur en los gelatiene daarin op. Klop die mengsel totdat dit wit is.
5
Voeg die styfgeklopte eierwit daarby en klop saam totdat dit dik en draderig is.
6
Gooi vanieljegeursel by en meng goed.
7
Gooi dit in ′n vlak pan van ongeveer 22 cm. vierkant wat met botter gesmeer is en met versiersuiker bestrooi is.
8
Sif nou versiersuiker bo-oor.
9
Laat dit styf word. 1
0
Sny dit nou in blokkies en rol dit in versiersuiker.
MALVALEKKERS 2 is een recept van
Smulweb.nl
Dit vind je misschien ook lekker
MALVALEKKERS
30-60 min -
Voorgerecht
Bekijk recept
MALVALEKKERS
30-60 min -
Voorgerecht
Bekijk recept