Meng die meel, knoffel, hoenderblokkie en peper geleidelik in n pan tot n gladde mengsel. Verhit dan tot die mengsel kook en dik raak. Roer aanhoudend. Verwyder van hitte en roer die yoghurt by. Meng dan saam met die pasta en kaas. Sprinkel pietersielie bo-oor.