Zoek
CHILI CON CARNE
30-60 min -
Smulweb.nl
Voorgerecht
0
sterren op basis van
0
stem(men)
Ingrediënten
(die resep is genoeg vir 4 mense)
600 g beesmaalvleis
2 uie
fyn gekap
1 rooirissie met saad
fyngekap
3 huisies knoffel fyngekap
1 rooie en 1 groen peper in blokkies
450 g tamaties uit blik
fyner genip met '
n sker
40 g tamatiepasta(puree)
1 eetlepel suiker
1/2 teelepel cayennepoeier
1 teelepel chilipoeier
1 vol teelepel paprikapoeier
1 vol teelepel komynpoeier
1+1/2 teelepel sout
1 laurierblad geskeur in stukke
'
n hand vol pietersielie of dille
fyngekap
3 eetlepels olyfolie
800 g gaar bruin boontjies (hier kan ook boontjies uit blik gebruik
Bereiding
1
Sorteer die ui met knoffel en die rissie in die olyfolie totdat dit kleur begin te kry.
2
Bak nou in die mengsel die maalvleis tot dit korrelrig is en droog.
3
Doen die groen en rooie peperblokkies daarby en bak verder deur terwyl jy bly roer.
4
Meng die tamatiepasta daardeur en doen die stukkies tomatie uit blik daarby.
5
Nou doen jy al die ander bestanddele daarby behalwe die boontjies en pietersiele of dille.
6
Laat die mengsel vir 'n half uur saggies kook sonder deksel en as dit nodig is en te droog word, doen jy bietjie water daarby.
7
Meng die boontjies en pietersiele daarby en maak alles goed warm.
CHILI CON CARNE is een recept van
Smulweb.nl
Dit vind je misschien ook lekker
Carne di maiale alle erbe e insalata al mango (Kruidige varkenshaas met mangosalade)
30 min-
Bekijk recept
Rotolo di carne con insalata verde (Rollade van kalfslende met groene salade)
2 uur-
Bijgerecht
Bekijk recept
Sperziebonenchili met gehakt
20 min-
Hoofdgerecht
Bekijk recept
Zomerse chili con carne met Opperdoezers
25 min
Hoofdgerecht
Bekijk recept
Afrikaanse braaiworst
20 min
Bijgerecht
Bekijk recept
Ovenchili
15 min
Hoofdgerecht
Bekijk recept
Wraps met chili-peterseliedip
20 min
Hoofdgerecht
Bekijk recept
Pulled pork met venkelzaad, knoflook en citroen
315 min-
Hoofdgerecht
Bekijk recept