Voorverhit oond tot 180?C. Sny die sampioen in stukkies en plaas in ?n oondskottel. Meng die res van die bestanddele, behalwe die room en smeer oor die sampioene (smelt in mikrogolf, makliker om te smeer). Giet room bo-oor. Bak sampioene 30 tot 40 minute en roer dit 3 tot 4 keer om terwyl dit bak. Sit warm voor. *As dit te slap lyk, meng 1t maizene, gemeng met bietjie water, by.