Voorverhit oond tot 180 C. Smmer een koekpan (taartvorm 23 cm)in. Roombotter en strooisuiker tot lig en romig tekstuur. Voeg eiers een bij een en klits deeglik na elke toevoeging. Roer jogurt, suurlemoenskil en sap, bruismeel en koeksoda bij en klits tot gemeng. Skep in voorbereide koekpan en bak vir 45 minute os tot n toespen skoon uitkom. Die koek sal effens van kante van koekpan wegtrek sodra gaar en goudbruin kleur he. Berei stroop: roer suiker, water en suurlemoensap in n klein kasterolletje oor lae hitte tot suiker opgelos is. Bring tot kookpunt en laat prut vir 5 minute. Giet onmiddelik oor koek sodra uit oond kom en laat staan in koekpan tot heltemaal afgekoel.