Sny die kuduvleis met die draad langs in lang stroke (25-50 mm dik).Pak kudubinneboud in ′n geskikte houer en strooi van die zoutmengsel oor elke laag. In vogtiger streke word koeksoda (=baksoda; zit in zelfrijzend bakmeel) soms bygevoeg om skimmel te voorkom.Sprinkel ′n bietje bruinasyn oor en laat staan oornag in ′n koel plek.Doop die stroke vleis die volgende dag in warm asynwater om die oppervlaksout te verwyder.Hang die vleis twee tot drie weke aan draadhakie of toulussies in ′n koel, lugtige plek om droog te worden. (′n Elektrische waaier kan gebruik word om ′n goeie lugvloei te skep.)Biltong is op sy beste as die binnekant sag, klam en rooi is.
Zuid Afrikaanse Biltong is een recept van Smulweb.nl