- vryf die steaks in met sout en peper - meng alle ander bestanddele en doen die steak by die marinade(bedek die steak goed daarmee - laat die steak vir ten minste 2 uur marineer - grill die steak op rooster(BBQ) met vleisbraai - ondertussen word marinade saggies gekook en as steaks klaar is oor die vleis verdeel as dit opgedien word (verdun die saus met water as dit nodig is)