Meng die marinadebestanddele in ′n kastrol. Verhit tot kookpunt en prut ′n paar minute lank. Laat afkoel. Giet die koue marinade oor die ribbetjies en marineer oornag in die yskas. Verwyder die ribbetjie uit die marinade en druk droog met kombuispapier. Rooster die ribbetjie 20-25 minute lank oor matige kole OF ONDER GRILL. Geur met sout en peper.
Varkensrib Onder Grill is een recept van Smulweb.nl