MAISBREDIE

30-60 min -
Voorgerecht
0 sterren op basis van 0 stem(men)

Ingrediënten

Bereiding

Verhit die olie in ?n swaarboomkastrol. Soteer die ui in die olie totdat dit ligbruin en deurskynend is. Voeg die maalvleis by en verbruin dit. Roer dit gereeld om sodat dit nie aanbrand nie. Geur met sout en peper. Los die vleisekstrakblokkie op in die kookwater en voeg dit saam met die aartappel blokkies en suikermielies by die vleis. Plaas die deksel op en stowe dit 20-25 minute lank oor lae hitte. Roer af en toe om. Skep die bredie uit in ?n warm opskepskottel. Garneer die gereg met geroosterde tamatieskywe. Bedien warm.

MAISBREDIE is een recept van Smulweb.nl

Dit vind je misschien ook lekker