Sif alles saam. Werk die botter geleidelik by met die vingerpunte en knie effens tot glad. Druk die deeg egalig in ′n pannetjie, prik met ′n vurk en bak ongeveer 25-30 minute by 160oC. Sny in vingers wanneer louwarm en laat effens afkoel in die pan. (Ek gebruik ook soms 125 ml Maizena en 375 ml meel vir ′n effens ligter koekie).