- pak die varkensribbetjies in ′n oondskaal - doen op elke stukkie ′n skyf ui, dan ′n skyf tamatie en bo-op ′n skyf suurlemoen - meng die blatjang, Worcestersous en tamatiesous en giet helfte van die sous oor ribbetjies - doen die ander helf oor tydens die gaarmaak - bak die ribbetjies by 160*C vir 1+1/2 uur