Zoek
Pompoen En Varkensbredie
6
Langer dan 1 uur -
Smulweb.nl
Hoofdgerecht
0
sterren op basis van
0
stem(men)
Ingrediënten
1 eetlepel
olyfolie -
1 medium ui
fyn gekap -
1 huisie knoffel
fyn gekap -
1 eetlepel gedroogde tiemie blare
fyn gekap -
900g vark
opgesny in 2x2cm blokkies -
1 blikkie blokkie-tamaties
met die sous -
430g pampoen
-
430g hoender sous -
1/2 koppie Rose wyn -
1/2 teelepel sout (opsioneel) -
1/4 teelepel gemaalde peper -
4 medium aartappels
geskil en in blokkies gesny
-
2 koppies groenboontjies
opgesny in 2cm stukkies -
1 kaneel st
Bereiding
1
Verhit die olyfolie in ′n groot pan op medium-hoe hitte.
2
Voeg ui, knoffel en tiemie by; kook vir 1 minuut of totdat uie sag is.
3
Voeg vark by; kook vir 3 tot 4 minute of tot liggies bruin.
4
Voeg tamaties met sap, pampoen, hoender sous, wyn, sout en peper by.
5
Laat dit kook. Verminder die hitte, kook, roer gereeld, vir 10 minute.
6
Voeg aartappels, groenboontjies en kaneel stokkie by.
7
Sit ′n deksel op. Kook op ′n lae hitte vir 1 uur of totdat aartappels gaar is.
8
Haal die kaneel stokkie uit voor bediening.
Pompoen En Varkensbredie is een recept van
Smulweb.nl
Dit vind je misschien ook lekker
Tartaar van mango en pompoen
25 min
Voorgerecht
Bekijk recept
Ravioli met pompoen en salieboter
Hoofdgerecht
Bekijk recept
Wildwestrijst
25 min
Hoofdgerecht
Bekijk recept
Jonnie Boers pompoen met pistache en rode curry
1u30 min
Hoofdgerecht
Bekijk recept